Read · Listen · Understand : Sefa's most beautiful children's stories in one volume, with online audio and video- "Sleep Tight, Little Wolf". For children from 2 years.- "My Most Beautiful Dream". From 2 years.- "The Wild Swans". Based on a fairy tale by Hans Christian Andersen. From 5 years. Listen to the story read by native speakers! In the book you'll find a link that gives you free access to online audio and video in both languages. Created without the use of artificial intelligence.Lees · Luister · Verstaan : Sefa se mooiste kinderverhale in een bundel, met aanlyn oudio en video:- "Lekker slaap, wolfie". Vir kinders van 2 jaar en meer.- "My allermooiste droom". Vir kinders van 2 jaar en meer.- "Die wilde swane". Gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen. Vir kinders van 5 jaar en meer. Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.
...
Read Full Text