Onse vaders

108.79 MYR
Member Price
97.92

Product Description

'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenersbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word na skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek die pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek. Saam met die formidabele luitenant Vuyukazi "Vuvu" Quebeca word elke kultuur- en geldklip in die "fraai" dorp omgedop op soek na die moordenaar. Eenduisend-vyfhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto - 'n lewensgevaarlike plek vir buitestanders ...soos Ghaap. Maar daar's nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na 'n vrou en haar kind wat in 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sinkhuisies aangehou word. In die proses moet hy 'n bose sangoma genaamd The Father aandurf, 'n man met so 'n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is 'n blote versinsel ...

'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenersbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word na skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek die pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek.

Available to Order

Usually dispatches within 3-4 weeks

While every attempt has been made to ensure stock availability, occasionally we may run out of stock at our stores.

Free shipping for Peninsula on orders over 120.00MYR

Discount is applied at checkout.

Recently Viewed Items

Related Products