{"product_id":"9781868429981","title":"Die Belydenis","description":"\u003cp\u003eDie ontdekking van ’n dooie baba in ’n skuur op ’n Amiese plaas in Amerika dreig om ’n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, ’n ongetroude Amiese meisie wat glo die pasgeborene se ma is, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers SA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52401221140791,"sku":"00000_00000_00000_00000","price":108.36,"currency_code":"MYR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0962\/3548\/7543\/files\/9781868429981-1.jpg?v=1783244572","url":"https:\/\/kinokuniya.com.my\/products\/9781868429981","provider":"Books Kinokuniya Malaysia","version":"1.0","type":"link"}